🎵SongsTraducidas

Jy't my gekierang

Von Chris Chameleon · Autor: Chris Chameleon

Original: →Übersetzung:

Übersetzung von panzas

Originaltext

Jy't my gekierang dolie
Jy het my gefop
My hart o appelliefie
Verdroë in sy dop

Die predikant sê agge nee
My ma sê agga gwaan
My ouma dink weg wêreld
Waar kom ons ook vandaan

Al gee ek jou die dagbreek
Se rooywang-vy
Jy't laasnag, o my attatjie
Met 'n ander man gevry

Maar dolie bokkie baby
Jy het my verstoot
Al maak ek ook my daggies
Nes kuikens vir jou groot

My brakhond en my mak uil
Tjank groot en wijd
Maar dolie bokkie baby
Ons tjank een woord altijd

Kommentare (0)

Melde dich an um zu kommentieren.