🎵SongsTraducidas

Genade van die liefde

Par Chris Chameleon · Auteur : Chris Chameleon

Original : →Traduction :

Traduction par panzas

Paroles originales

Dis waarskynlik die ses en veer
Tig miljoenste keer dat n ge
Dig oor die liefde
Haar weg deur die siel
Van n man as n lied uitvind

Ek verklaar my dan hier tot slaaf
Of koning of wat dit haar behaag
In diens van die liefde
In al haar fasette
Want ses letters
Is nie veel nie

En sy vra nie veel nie
Die liefde vra alles
En dis wat so salig is:
Om in haar hande, oorgelewer
Aan die genade van die liefde
Te lewe

Commentaires (0)

Connectez-vous pour commenter.